FOTO’S: Blouspan bo in Suidies se Interhuis-gala

0

Suidies se Interhuis-gala was soos gewoonlik, ‘n groot treffer.

Die swemmers het weereens hul alles gegee vir hul spanne.

Aan die einde van die dag is dit bevestig dat die Blouspan die Witspan gewen het.

Share.

About Author

Leave A Reply