Suid-Natal Primêr-netbaldogters klop Creston

0

Suid-Natal Primêr se onder-10 en tweede netbalspanne het deur die week teen Creston gespeel en hul wedstryde gewen.

Donderdag het die eerste hokkie en netbal spanne teen Port Edward gespeel.

Die netbal span het gewen, terwyl die hokkie gelykop gespeel het.

Saterdag het die hokkie, rugby en netbal spanne ‘n heerlike sportdag by Gelofte in Pinetown gehad waar dit baie goed gegaan het.

Share.

About Author

Leave A Reply