Suidies bederf met Kersgeskenke

0

Suid-Natal Primêre Skool se kospakkie-leerders het hulle jaarlikse Kersafsluitingfunksie gehad wat deur die Lions aangebied is.

Leerders is verras met oulike presente vir Kersfees. Baie dankie aan die Lions en almal wat ‘n bydrae lewer tot ons Kospakkieprojek.

Die pretweek het suksesvol verby gevlieg en leerders het tonne pret beleef.

Michael Potgieter het tennis gaan speel in Kokstad en gemengde welslae behaal.

Leerders is op kulturele, sport en akademiese gebied beloon vir die harde werk gedurende 2018 by die verskeie prysuitdelings.

Wenners en foto’s volg volgende week.

 

Share.

About Author

Leave A Reply