Suidies beloon vir harde werk

0

Suid-Natal Primêre Skool-leerders het baie hard aan akademie gewerk en die eksamen is uiteindelik voltooi.

Leerders word beloon vir hulle harde werk deur die jaar deur elke dag vir ‘n uur deel te naam aan pret items.

Ons sien uit na ons jaarlikse prysuitdeling volgende Dinsdag en Woensdag.

Geluk aan Marnu Koekemoer wat ses medaljes by die Westville Sprints Gala verower het.

Hy het sy persoonlike beste tye gewen en het gekwalifiseer om deel te neem aan ses items by die SA Junior Nasionale Kampioenskappe.

Share.

About Author

Leave A Reply