Suidies ondersteun kanker-aflos

0

Die kanker-aflos by Suid-Natal Primêre Skool Saterdagaand het vir die Suidie-groepe wat ingeskryf het geïnspireer om wéér deel te neem aan 2019. Ons banier het uitgestaan en ons bydrae sal ‘n verskil maak.

Die Graad 7-leerlinge het ‘n praktiese demonstrasie waargeneem waar eksperimente met verskeie tekstielstowwe gedoen is.

Die reaksie t.o.v. hitte is getoets en gevolgtrekkings is gemaak. Hierdie inligting sal help met hul keuses vir die bou van hul skuiling – ‘n modelletjie geskik by ‘n vlugtelingskamp – dis deel van ‘n praktiese assesseringstaak.

Ons het laas week krieket gespeel teen Southcity. Ons seuns het baie goed gespeel en ons het drie van die vier wedstryde gewen. Ons is trots op al ons seuns.

Share.

About Author

Leave A Reply