Suidies sluit tweede kwartaal op hoogtepunt af

0

Suid-Natal Primêr het die tweede kwartaal met ‘n hoogtepunt afgesluit.

Die “Opi Plankies” konsert wat vanaf 18- 20 September gehardloop het, was ‘n reuse sukses.

Dit was deur jonk en oud terdeë geniet. Baie dankie aan elke Suidie onderwyser, ouer en leerder wat weereens gesorg het dat ons puik vertonings kon lewer.

Graad 4’s Marcel du Toit en Tiaan Retief in aksie in “Opi Plankies”.

Share.

About Author

Leave A Reply