Suidies verwelkom nuwe onderwysers

0

Suid-Natal Primêre Skool skop die jaar met groot opwinding en mannemoed aan.

Die swem en krieketseisoen is in volle swang en tesame met die fokus wat op swemstyl en tegniek geplaas word, geniet die leerders die afkoelkans so tussen deur die klasse.

Daar word reeds rugby en hokkie geoefen ter voorbereiding vir die toere en die seisoen wat op pad is.

Ons verwelkom ons nuwe personeel, Mnr. Quintin Janse van Rensburg en Mnr. Grant Marks wat onderskeidelik Wiskunde en L.O. sal aanbied.

Share.

About Author

Leave A Reply