Afriforum Margate hou Dinsdag Algemene Jaarvergadering by die Margate-buiteklub

Share the news!!!

Die Afriforum Margate-tak hou sy Algemene Jaarvergadering op Dinsdag 4 November 2014 om 18h00 by die Margate-buiteklub.

“Charl Oberholzer van Afriforum hoof kantoor is die gasspreker en ons het baie inligting om met die publiek te deel,” sê Wessel Pretorius van Afriforum Margate.

Die agenda behandel onder andere die volgende:

  1. a) Verkeersbeamptes wat motoriste onwettig by padblokkades dwing om boetes te betaal.
  2. b) Onwettige kragkonneksies.
  3. c) Die nuwe Munisipale verbruikersgids.
  4. d) Hibiscus bly Hibiscus – Red ons munisipaliteit se naam

AfriForum_Algemenejaarvergadering

Leave a Reply