Besoekers loer in by Suidieland

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suid-Natal Primêr se Graad 1’s was verras met ‘n besoek van verskeie nooddienste in ons gemeenskap.

Die kinders was vreeslik opgewonde en het baie geleer oor veiligheid en noodnommers. Baie dankie aan almal wat betrokke was.

Herwinbare materiale was aan die orde van die dag by die Graad –R klasse. Leerders en ouers was baie kreatief en het klere gemaak van die herwinbare materiale. Hulle het pragtig gelyk!

Suidies het Vrydag ‘n Netbal toernooi aangebied. Baie dankie aan al die skole wat deelgeneem het. Ten spyte van die koue het almal dit geniet.

Foto: Graad 1’s Nicolene Robbertse en Jayden Oosthuizen luister met die stetoskoop.

Leave a Reply