DIE BOSVELD-SLAGHUIS SELFS BETER AS VOORHEEN

Share the news!!!

Soos baie vleis-liefhebbers van die Suidkus reeds weet, het die gewilde Bosveld-slaghuis in die Sebenza-‘dorpie’ in Margate na ‘n nuwe en groter perseel beweeg……net om die draai van die vorige ‘houtwinkel.’  Die ooglopende vraag is: gaan dinge nog dieselfde wees met ‘n nuwe perseel en nuwe eienaar?  Al is die vorige eienaars nog daar?  Ons het gaan uitvind, en met die nuwe eienaar, Dirk Terblanche, gesels…….

Leave a Reply