Die Tikmasjien

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die kinders ontdek ‘n stokoue tikmasjien in die huis, en die pa moet verduidelik. Hy sit ‘n vel papier in en tik.

Die kinders staan verstom.
“Waar prop jy hom in?” wil hulle weet.
“Nee, jy prop hom nie in nie,” antwoord die pa.
“Waar is sy batterye?” vra die kinders.
“Nee, hy gebruik nie batterye nie.”
“Jissie,Pa, nou hoekom het hulle dit nie al lankal uitgevind nie?”

 

Leave a Reply