Menu

Suidies se matriek-uitslae — videoverslag

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal se uitslae was vanjaar nie so goed soos in die verlede nie, en die skool sê harde werk lê voor om die situasie reg te stel.  Johan Pretorius het gepraat met me. Madri Botha, ‘n onderwyser in Wiskundige Geletterdheid…..

Leave a Replay

Follow Us

Recent Posts

Categories