FOTO’S: Suidies-matrieks geniet sprokiesafskeid

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal het Vrydag matriekafskeid in die skoolsaal gehou.

Dit was ‘n wonderlike aand vol pret en opwinding.

Die tema was fantasie woud en die matrikulante het behoorlik geskitter in hul uitrustings.

Leave a Reply