Gassprekers deel liefde vir God met Suid-Natal Primêr-landsdieners

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suid-Natal Primêre Skool se SPO 1 en SPO 2 klasse is besig met die seisoene.

Hulle is so opgewonde omdat lente om die draai is. Sodra die tema afgehandel is, gaan hulle pragtige lente–bome verf.

Die landsdieners was bevoorreg om toegespreek te word deur gassprekers.

Maandag het Elmarie Lindenberg en Dinsdagmiddag het Lizelle van Schalkwyk en Vicky Potgieter insiggewende boodskappe gebring onder die pilaar van “Liefde vir God.” Elke landsdiener het iets daaruit gekry.

Foto: Landsdieners (agter v.l.n.r) Zonique du Plooy, Franco du Plessis, (voor v.l.n.r) D’Ame van der Merwe en Nina van Schalkwyk wys hul prente.

Leave a Reply