Gemengde welslae vir Suidies op krieketveld

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suidie-krieketspelers het onlangs teen Southcity meegeding en die dag met gemengde welslae afgesluit.

Die tweedespan het met 22 lopies gewen. Kyle Smith het 56 lopies aangeteken en in 4 boulbeurte 3 paaltjies geneem en 16 lopies afgestaan.

Kyle Smith.

Die eerstespan het met 102 lopies verloor. Die spelers van die wedstryd was Mikyle Bartle en Marco Henning.

Tiaan Swart het 18 lopies aangeteken en Mikyle het in 3 boulbeurte 3 paaltjies geneem en 17 lopies afgestaan.

Rudi Steyn.

Leave a Reply