Hupstoot vir Suid-Natal-Primêre Skool se rugby

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Twee jong Suid-Natal-Primêre Skool se personeellede, Jaques Coetzee en Juandré Koekemoer, het die IRB-vlak-twee-rugby-afrigtingskursus bygewoon en sal in 2015 ge-evalueer word.

Hierdie opleiding kan vir die skool se rugby tot groot voordeel wees.

Die eerste krieketspan se wedstryd teen Southcity het ongelukkig uitgereën maar die tweedes het ‘n goeie wentelling aangeteken.

Leave a Reply