Marnu maak Suidies trots

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Marnu Koekemoer van Suid-Natal Primêre Skool is vir die KZN-swemspan gekies.

Die graad 6-leerders is druk besig om te leer van Suid-Afrika se Demokrasie.

Hulle ken nou hulle regte en verantwoordelikhede sodat hulle goeie burgers van Suid-Afrika kan wees.

In Aardrykskunde leer hulle oor Tropiese Reënwoude en ook van die nadele van ontbossing.

Hulle besef dat hulle beter na hulle omgewing en so ook die land moet omsien.

Die seunshokkie het die naweek aan ‘n hokkie toernooi by St Patrick’s in Kokstad deelgeneem en baie goed gevaar. Wel gedaan seuns!

Leave a Reply