Akademie floreer by Suid-Natal Primêr

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Akademie by Suid-Natal Primêre Skool floreer en leerders is vasberade om die heel beste te maak van die res van die jaar wat nog tot ons beskikking is.

Die graad vier groep is tans besig met ‘n opwindende klei projek waar die 3D kunsvorm ontdek word.

Hierdie leerders maak pierings, bakkies en borde met pikante blompatrone en teksture op, tot hul pure genot.

Die skool besef dat ons suksesse in hierdie jaar grootliks te danke is aan die moeite en inkoop van ons ouers en bedank elkeen vir hul onbaatsugtige insette ter wille van ons leerders.

Foto: Jay-Dee Williams (links) en Christopher van der Westhuizen (regs) besig met kuns.

Leave a Reply