FOTO’S: Suidies-matrieks vat bul by die horings

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die matrieks is terug by die Hoërskool Suid-Natal na die inperking en het dadelik aan die werk gespring.

Die skool is goed ingerig; al die nodige Covid-19 regulasies is in plek en word deeglik gevolg.

Ten spyte van die vreemde omstandighede is die Suidies positief en gefokus op hul werk.

Leave a Reply