HSN-redenaars maak hul stemme dik

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal se redenaarspan het onlangs by Kuswag aan die gesogte EG Jansen Redenaarskompetisie deelgeneem.

Die span bestaan uit:

Seniors:
Zariké Gouws
Linki Buitendag

Juniors:
Lana Badenhorst
Luca Meyer

Leave a Reply