KYK: Suidie sing soos ‘n engel

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal se Linki Buitendagh het weereens hierdie naweek gewys waarom sy die SA span in New York gaan verteenwoordig deur 94% vir haar sang item in die Con Spirito Eisteddfod te behaal.

Cindi-Mari Buitendagh (Matriek 2018) het aan die Ope afdeling van die Con Spirito Eisteddfod deelgeneem en ‘n astronomiese 96% vir haar sangitem behaal.

Ons sien uit na wat hierdie Oud-Suidie nog alles gaan bereik.

Leave a Reply