Ontmoet Suidies se prefekte vir 2021

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal het met trots hul hoofleiers vir 2021 aangekondig.

Hoofseun – Janus Wagenaar, hoofdogter – Carla Kretzschmar.

Onderhoofseun – Calvin Adams, onderhoofmeisie – Wilmaré Labuschagne.

Onderhoofseun – Ethan Grobler, onderhoofmeisie – Zariké Gouws.

Geluk aan die prefektekorps wat gekies is vir 2021 – Nathan Broxham, Sherize Diesel, Cornelius du Plessis, Kyle Fritz, Shanzé Marais, Samantha Pauley, Shaun Randall, Jovaan Sutherland, Jaco Theunissen, Carmen Thompson, Eugene van der Linde, Jo-Anne van der Wath, Janelle van Schalkwyk, en Christel van Wyk.

Congratulations to LSEN head prefect for 2021, Khalipa Malambo and to prefects Dewald Beetge, Njabulo Bhengu, Shane Davidson, Brendon Jansen, Lunga Langa, Kegan Logie, Jared Madeley, Riandi Meyer en Joshua Pelser.

Ons wil net graag al ons 2020 hoofprefekte en prefekte bedank vir die diens wat hul in ‘n baie moeilike jaar gelewer het. Sterkte aan al ons matriekleerlinge met hulle finale eksamen en hulle toekomsplanne.

Foto: Suidies se leiers vir 2021 is (van links) Ethan Grobler (onderhoofseun), Calvin Adams (onderhoofseun), Janus Wagenaar (hoofseun), Khalipha Malambo (LSEN head prefect), Carla Kretzschmar (hoofdogter), Wilmaré Labuschagne (onderhoofmeisie) en Zariké Gouws (onderhoofmeisie).

Leave a Reply