Ontmoet Suidies se prefekte vir 2021

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal se prefekte vir 2021 is aangekondig.

Hulle is Calvin-Pére Adams, Nathan Broxham, Cornelius du Plessis, Kyle Fritz, Ethan Grobler, Shaun Randall, Jovaan Sutherland, Jaco Theunissen, Eugene van der Linde, Janus Wagenaar, Sherize Diesel, Zariké Gouws, Carla Kretzschmar, Wilmaré Labuschagne, Shanzé Marais, Samantha Pauley, Carmen Thompson, Jo-Anne van der Wath, Janelle van Schalkwyk en Christel van Wyk.

Suidies se prefekte vir 2021.

Die LSEN-prefekte vir 2021 is ook aangekondig.

Hulle is Dewald Beetge, Jabulo Bhengu, Brendan Jansen, Lunga Lange, Kegan Logie, Jared Madeley, Khalipa Malambo, Riandi Meyer, Adrian Nel en Joshua Pelser.

Suidies se LSEN-prefekte vir 2021.

Leave a Reply