Santana, Margate se trots

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Nie net is Santana geruime tyd reeds bekend as een van die top vakansie-oorde in Margate nie, maar is dit ook een van die bakens van die omgewing.   Benewens vakansie-akkomodasie, bied Santana nou ook motiveringskursusse vir skole aan……..’Mnr Santana’, en die bestuurder van die oord, oftewel Jannie Loots, is ‘n bemarker met ‘n passie vir sy produk……..

Leave a Reply