Suid-Natal gons met nuwe gesigte

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suid-Natal Primêre Skool sê welkom aan al ons Graad R en 1-leerders wat hulle skoolloopbane begin het. Ons hoop dat die volgende sewe jaar van hulle volwaardige Suidies sal maak.

Daar wag ʼn bedrywige akademiese, sportiewe en kulturele kwartaal vir al ons leerders. Swem en krieket oefeninge het alreeds begin.

Geluk aan Me. Z. Coetzee en Me. V. Janse van Rensburg wat hul akademiese kwalifikasies verbeter het en graad gevang het.

Foto: Graad R-leerders (van links na regs) Rizaan Momberg, Mia Erasmus, Moné Rothaus, Danique van Zyl, Justin Mynhardt, Christo Fabricius, Megan Halotzhausen, Liam Oosthuizen, Tatum Watkins en Christiaan van Niekerk.

Leave a Reply