Suid-Natal Primêr-landsdieners deel van die pret op area-kamp

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suid-Natal Primêr se landsdieners het die naweek ‘n area-kamp op Winkelspruit bygewoon.

Hulle het ondermeer krappe gejag, geswem, by Splashworld baljaar en oulike handwerk gedoen.

SNPS-landsdiens area kampers Schalk Burger, Willow Prinsloo, Chris du Bruyn, JP Myburg en Adriaan Schonken.
SNPS-landsdiens-areakampers Schalk Burger, Willow Prinsloo, Chris du Bruyn, JP Myburg en Adriaan Schonken.

Leave a Reply