Suidie Dachelle doen uitstekend in Con Spirito Eisteddfod

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal se Dachelle Heunes het uitstekend gevaar in die eerste rondte van die Con Spirito Eisteddfod.

Die grendelstaat het organiseerders gedwing om alternatiewe maniere van deelname te vind om te voorkom dat die Eisteddfod, wat hierdie jaar vir die 18de keer sou plaasvind, deur die mat val.

Dit is met groot sukses dat die Aanlyndeelname afgeskop het en die kompetisie word goed afgehandel.

Dachelle het aan die Solo-sang afdeling deelgeneem en onderskeidelik 91% en 93% vir haar items behaal.

Leave a Reply