Suidie-prysuitdeling bars uit die nate

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Suidie-prysuitdeling bars uit die nate…Daar is soveel pryswenners hierdie jaar!

Ouers, personeel en leerders put genot uit die toekennings wat oorhanding is en dis resultate van ʼn enorme hoeveelheid tyd en opoffering wat gelewer is.

Die sporttrofeë gaan aan Nikita Grobler en Marnu Koekemoer;

Veelsydigste Junior: Wian de Beer en Doné Pretorius;

Veelsydigste Senior: Desiree du Plooy en Marnu Koekemoer;

Kultuur en Landsdiens: Desiree du Plooy kry beide trofeë;

Akademie: Dux: Lereese Oelofse, Naas Dux: Divan du Toit;

Prinsipaalstoekenning: Tiffany Flier.

Die nuwe prefekte (2020) is ook aangewys. Baie geluk aan ons leerlinge en baie geluk aan Christa Cloete met die wen van die braaiwa!

Foto: Naas Dux Divan du Toit (links) en Lereese Oelofse (regs), Suid-Natal Primêr se Dux leerling vir 2019.

 

Leave a Reply