Menu

Suidie-sterretjies skyn helder

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die jaar is spoediglik besig om na sy einde toe te snel en Suid-Natal Primêre Skool se leerders is hard besig om voor te berei vir hul prysuitdeling wat onderskeidelik op 26 en 27 November plaasvind.

Daar is verskeie spreekkore en toneelstukke wat geoefen word en almal betrokke is baie geesdriftig!

Ons Graad R-leerders is voor in die koor en hulle gradeplegtigheid het reeds plaasgevind.

Die trotse mammas en pappas het die saal volgesit en ons ons gegradueerdes het nie teleurgestel nie. Wel gedaan, julle is ware Suidie-sterretjies!

Foto: Donnalee Marcus (links) en Zané Oosthuizen (regs) wys van hulle Kerskuns.

Leave a Reply