Suidies bring hulde aan ‘grootste legende ooit’

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Ons Suidies wil met groot hartseer totsiens sê aan die grootste legende wat daar ooit was.

Vir jare het “Omo” (Adelaid Nettleton) ons almal geleer hoe om te lag!

Ons geleer hoe om kattekwaad aan te vang…Maar die grootste les wat sy altyd uitgestraal het, was liefde vir almal!

Ons salueer jou vandag (Dinsdag).

Die Here het sy mooiste blom kom haal.

Vir altyd lief vir “Omo!”

Liefde,
Suidies

Met liefde deur Me. Schütz geskryf.

Leave a Reply