Menu

Suidies geniet onvergeetlike matriekafskeid – foto-album

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal het Vrydag hul matriekafskeid by die Estuary Hotel and Spa gevier.

Die tema was Marskerbal en die mistieke atmosfeer het die ondertoon van die aand geïnspireer.

Die leerlinge het die spoggeleentheid baie geniet en op ‘n gepaste wyse van mekaar afskeid geneem.

Leave a Reply