Suidies het talent vir Afrika

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal se Linki Buitendag (backtrack vocal pop) het goud by die Talent Africa nasionale rondte verower.

Die talentvolle Graad 10 leerling is dus ingesluit in die SA Span wat New York toe sal gaan om daar deel te neem.

Liandie du Toit (EISTEDDFOD Undramatized poetry), Jaden Mc Intyre (EISTEDDFOD Undramatized poetry) en Brandon Barnard (Instrument vocal rock) het al drie silver verover.

Kategorieë:
Goud 80% en hoër
Silwer 74% – 79%
Brons onder 74%

Photo: Linki Buitendag.

Leave a Reply