Menu

Suidies laat die rekords spat – foto-album

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Rekords het behoort gespat tydens die Hoërskool Suid-Natal se interhuisatletiekbyeenkoms.

Altesaam 19 rekords is verbeter op die dag en die Witspan is as wenners gekroon.

Leave a Reply