Suidies leer van gesonde gewoontes

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suid-Natal Primêre Skool se Graad-1 leerders het verlede week geleer oor gesonde gewoontes.

Ons het gefokus op hoe om ons lyfies gesond te hou, respek te hê vir ons liggame asook die belangrikheid van ‘n gesonde leefstyl.

Van ons swemmers het aan die Ugu-swemgala deelgeneem.

Die swemmers moes omtrent lang asems hê aangesien die afstande vanaf 100m na 400m gestrek het.

Wel gedaan Suidies, ons is baie trots op julle!

Foto: Suidies (agter van links) Niané Selby, Orialo Sikhakhane, Stacy-Lee Terblanche, (voor van links) Bradley Kleingeld, Kaylee Swiegers en Handré Botha.

Leave a Reply