Suidies ondersteun ‘South Coast 100 Prayer Run’

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Martin Fourie, Tamara van Rooyen en Marlene Cloete, almal hoofleiers van die Hoërskool Suid-Natal, het Saterdag aan die ‘South Coast 100 Prayer Run’ deelgeneem.

Hulle het hul aktiwiteit aan onderskeidelik, Dr Thompson, Elize Nel en Dr Pillay (almal Covid-19 Frontliners) opgedra.

Hulle het onder die Suidies naam deelgeneem en ons, soos gewoonlik, baie trots gemaak.

Leave a Reply