Suidies staan saam

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Baie dankie aan Suidie Ondersteuners vir die wonderlike skenking wat Maandag aan die Hoërskool Suid-Natal oorhandig is.

Tannah Stroebel van Suidie Ondersteuners het ‘n Suidie Ondersteuners golfhemp en pet oorhandig aan die hoof, Mnr Jakkie Herbst.

Ter ondersteuning van ons organisasie wil ons ook die graad 12’s bedank vir hulle deelname.

Leave a Reply