Suidies streef daarna om die jaar goed af te sluit

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suid-Natal Primêre Skool se Graad 7-leerders is hard aan die werk om voor te berei vir die laaste skof.

Die geesdrif en wyse waarop hulle werk spreek vanself.

Saam met al die uitdagings wat hulle hanteer, word daar gefokus op selfdissipline en verantwoordelikheid.

Ons is voorwaar trots op ons Graad 7-groep van 2020!

Foto: Suidies se hoofseun 2020 Tristen Steyn (voor), (agter van links) Zonique du Plooy (hoofdogter 2020) en Jacques de Bruyn (prefek 2020).

Leave a Reply