Ons praat met Onder-burgemeester Johnny de Wet oor die SA Vroue-gholftoernooi

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die SA Vroue-gholftoernooi op San Lameer verlede naweek, was ‘n groot sukses, en is bygewoon deur ‘n skare mense oor die vier dae, ten spyte van ‘n effense ontwrigting deur reën.  Johan Pretorius het met die Onder-burgemeester van die Hibiskuskus-munisipaliteit, Johnny de Wet, gepraat…..

Leave a Reply