Toerismehoof: spesiale aandag aan Afrikaanssprekendes

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die nuwe Hoof-uitvoerende Beampte van Ugu-toerisme, Justin Mackrory, gaan ‘n spesiale poging aanwend om toerisme onder Afrikaanssprekendes te bevorder.   Hy het aan eHowz!t gese hy is terdee bewus daarvan dat ‘n groot persentasie van die mense wat hier kom vakansie hou, Afrikaanssprekend is….en hy het planne om aan hulle behoeftes te voldoen……

Leave a Reply