NG Kerk Margate se basaar

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die NG Gemeente Margate se jaarlikse basaar word op Saterdag 29 Junie op die St. Michael’s-strand gehou. Dit gebeur in ‘n groot tent,  en almal is welkom om die teetuin, wit olifanttafel, naaldwerk en baie meer te kom geniet.  Dit begin om agt-uur in die oggend.

Leave a Reply