Toerismebaas Justin Mackrory verwelkom toeriste

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Uitvoerende Hoof van Ugu-toerisme, Justin Mackrory, sê sy organisasie is gereed vir die verwagte toevloei van  besoekers oor die komende paar weke…..hy het aan eHowz!t gesê sy wens is dat mense hulleself net moet geniet en goed uitrus……

Leave a Reply