NSRI en ander weldoeners red baba-walvis

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Talle helpende hande van lede van die publiek, organisasies soos Netcare 911, die NSRI, KZN Wildlife, en die Parkeraad het op Ou Kersdag saamgewerk om ‘n reddingoperasie wat almal hoop ‘n blye uiteinde sal hê, te bewerkstellig. Hulle het ‘n baba-walvis wat op die een of ander manier sy ma verloor en in Shelly Beach uitgespoel het op die strand waar die ou Dawn View-hotel was,  gered, die diepsee ingeneem en vrygelaat.   Die manne van die NSRI wat haar na die Protea-rif gebied geneem het, het gese toe sy vrygelaat is, het sy sterk geswem, en hulle hoop die dier oorleef uiteindelik…….

Leave a Reply