Quintin van Jaarsveld weereens vir Sanlam-toekenning benoem

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die bekende sport-joernalis Quintin van Jaarsveld is weer ‘n kategorie-finalis in die MDDA-Sanlam toekennings vir gemeenskapskoerante. Hy het reeds verskeie joernalistieke toekennings verwerf.

Quintin, wat nou een van eHowz!t se staatmakers is, is ‘n inspirerende mens wat ten spyte daarvan dat hy rystoelgebonde is, ‘n verstommende produksietempo handhaaf.

eHowz!t se redakteur Johan Pretorius het met hom gesels….

Leave a Reply