Ford nuwe dryfkrag agter Suidies se rugby

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal eerste XV het verlede week hemde by nuwe borg Ford ontvang.

Die borgskap is ‘n groot hupstoop vir die skool en die span, en belowe om ‘n wenkombinasie te wees.

Die Suidies se eerste netbalspan het ook verlede week hul borge, Status Panel Beaters en Tuff Guard, bedank vir hulle ondersteuning.

Leave a Reply