Die Primêre Skool Suid-Natal baljaar op sportgronde

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Verlede Saterdag het ‘n groep opgewonde leerlinge van die Primêre Skool Suid-Natal na Kuswag gereis vir ‘n baie suksesvolle sportdag.

Al die netbal-, hokkie- en rugbywedstryde is met groot geesdrif aangepak.

Sommige is verloor, ander gewen en ‘n paar het gelykop geëindig,  maar uiteindelik het sport geseëvier.

Die Onder-11 A en B hokkie-bokkies het teen Creston College gespeel.

Die A-span speel gelykop en die B-span wen met 1-0.

Leave a Reply