Suid-Natal Primêr se karate-ster verwerf SA-kleure

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suid-Natal Primêr se leerder Thinus Bester het ‘n uitmuntende prestasie in karate behaal.

Die uitblinker van die Suid-Natalse Karate-akademie het ‘n vyfde plek behaal in kata onder-12/13 by die Afrika-Internasionale Kampioenskap Sone Ses en sy Protea-kleure verwerf.

Leave a Reply