Suid-Natal se hokkie-bokkies blêr teen Creston en Scottburgh

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Verlede week het die Hoërskool Suid-Natal se hokkiedogters teen Creston gespeel.

Al drie die spanne het fantasties presteer.

Die onder-16s wen met een-nul, en die tweede span ook met een-nul.  Die eerstes verloor net-net met twee-een.

Saterdag het die hokkie-bokkies teen Scottburgh gespeel, en ook baie goed gevaar.

Die onder-16s wen met ses-nul, die tweedes met vyf-nul, en die eerste span ook met vyf-nul.

Suid-Natal en Ashton het op die rugbyveld kragte gemeet.

Die onder-14s wen met 15-14, die onder-16s verloor met 14-7 en die eerstes verloor met 37-8.

Leave a Reply