Suidie ontvang Springboktoekenning vir landsdiens

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Tydens die onlangse landsdiens-streekkamp in Sweetdale het Stian Vermaak die hoogste toekenning op skoolvlak ontvang.

Vermaak, ‘n graad 12 -leerling aan die Hoërskool Suid-Natal, het die Springboktoekenning ontvang waarvoor hy van graad 8 af met toewyding en entoesiasme gewerk het.

Leave a Reply