Die Hoërskool Suid-Natal se noodhulpspan se nuwe baadjies is vanoggend aan hulle oorhandig.
Die baadjies is deur Tiffany Middleton gereël en deur South Coast Volkswagen geborg.
Mev. le Roux wil namens die skool haar dank betuig.