Suidies hou matriekafskeid in ‘Egipte’ — pragfoto’s

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal se matriekafskeid is onlangs aan die Wildekus gehou.

Die meisies het geskitter in hul aandrokke en die manne was deftig en stylvol uitgevat.

Die tema was Egipte en Dedré Putter het selfs per perd gearriveer.

Ernest Human en Amor Vorster.
Ernest Human en Amor Vorster.

 

Chantélle Makkink, Frikkie Willemse en Odette Kitt.
Chantélle Makkink, Frikkie Willemse en Odette Kitt.
Amy Sharp en Anzel Horn.
Amy Sharp en Anzel Horn.
Carmen Botha en Logan Smith.
Carmen Botha en Logan Smith.
Barend Pieterse, Danny Wessels, Jeandré Cloete en Jeandré Young.
Barend Pieterse, Danny Wessels, Jeandré Cloete en Jeandré Young.

Leave a Reply